• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Publications
    • Miscellanea
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Publications
    • Miscellanea
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Manlik en vroulik in die kerk : geslagtigheid en die besondere dienste / Douw G. Breed, Fika J. van Rensburg, Gert J.C. Jordaan ; in opdrag van die Gereformeerde Teologiese Vereniging met die medewerking van Braam Kruger

    Thumbnail
    View/Open
    Manlik_en_Vroulik_in_die_Kerk.pdf (4.167Mb)
    Date
    2008
    Author
    Breed, Douw Gerbrand, (1952-)
    Jordaan, Gert Johannes Cornelis, (1951-)
    Van Rensburg, Fika J., (1951-)
    Kruger, Braam
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Die aanpak van die boek is die volgende: Eerstens word tersaaklike kerkregtelike aspekte asook 'n historiese oorsig oor die problematiek aan die orde gestel (Hoofstuk 1 ); daarna word die Skrifbeskoulike vertrekpunte (Hoofstuk 2), asook die hermeneutiese vertrekpunte (Hoofstuk 3) gestel en beredeneer. In Hoofstuk 4 word die eksegese en hermeneuse wat hierdie boek aanbied, verduidelik en word die beginsels vir die beoordeling van die eksegese en hermeneuse genoem en verduidelik. Hoofstuk 5 bied 'n opsomming van die relevante Skrifgegewens uit die Ou-Testamentiese Skrifdele en Hoofstuk 6 gee 'n oorsig oor gegewens in verband met die vrou volgens die Evangelies. In Hoofstukke 7 - 15 word agtereenvolgens gefokusde eksegese en hermeneuse gebied van die volgende perikope uit die Nuwe Testament: Efesiers 5:21- 33, 1 Petrus 3:1-7, Galasiers 3:26-29, 1 Korintiers 11:2-16, 14:26-40, 1 Timoteus 2:8- 15, 3:1-16, 5:3-16, en Romeine 16:1-2. Hoofstuk 16 bevat die gevolgtrekkings en die finale hoofstuk, Hoofstuk 17, formuleer die moontlike implikasies van die studie vir die GKSA en maak aanbevelings vir die hantering van geslagtelikheid in die GKSA. Ons het ervaar hoe die leiding van die Gees gelowiges by mekaar uitbring, sodat sekere verskille uit die weg geruim kon word, en ander verskille broederlik met mekaar deurgepraat kon word. Ons vertrou dat die boek wat uit hierdie arbeid na vore gekom het, vir gelowiges inligting oor die onderwerp sal gee, hulle sal lei in hulle denke en uiteindelik op hierdie wyse vir die kerke tot groat diens en seen sal wees.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/15873
    Collections
    • Miscellanea [25]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV