Show simple item record

dc.contributor.advisorPotgieter, H.M.
dc.contributor.advisorVan der Merwe, L.
dc.contributor.authorHuman, Leonora
dc.date.accessioned2015-11-25T09:15:37Z
dc.date.available2015-11-25T09:15:37Z
dc.date.issued2015
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/15292
dc.descriptionMA(Musicology), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015en_US
dc.description.abstractHierdie transendentale fenomenologiese studie beskryf die betekenis wat die Con Amoré-orkeslede uit hul gedeelde ervaringe put. Die orkes is gevestig by Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging en bestaan uit een-en-dertig graad ses tot twaalf leerders woonagtig in die Vaaldriehoek. Die filosofiese wêreldbeskouing van hierdie skripsie is interpretivisties en die doel daarvan is om die gedeelde ervaringe van die orkeslede te beskryf, te verstaan en te interpreteer. Daar is ‟n deeglike literatuurstudie gedoen om die agtergrond van die studie te skets. Dit is ‟n kwalitatiewe studie waardeur data versamel is deur oop-einde onderhoude met die orkeslede te voer. Daarna is die getranskribreede onderhoude deur die navorser op die rekenaarprogram ATLAS.ti 7 ingevoer. Deur die aanhalings uit die onderhoude te kodeer en die kodes te kategoriseer het die volgende ses temas na vore gekom, naamlik omgee, betekenisvolheid, persoonlike ontwikkeling asook ontwikkeling van vaardighede, negatiewe ervaringe, dissipline en genot. Die implikasie van die studie is dat dirigente, orkesbestuurders en onderwysers wat jeugorkeste en ensembles afrig kan baat vind by die navorsing en dat dit kan bydra tot die sukses van die groep. My aanbevelings vir verdere studie is dat ‟n soortgelyke fenomenologiese studie gedoen kan word van die ervaringe van orkeslede in professionele orkeste, die ervaringe van musiekonderwysers wat musiek as vak vir grade tien tot twaalf aanbied, asook die ervaringe van leerders wat musiek as een van hul vakke neem.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.subjectOrkesen_US
dc.subjectOrkesledeen_US
dc.subjectLeerdersen_US
dc.subjectDirigenten_US
dc.subjectBetekenisen_US
dc.subjectGedeelde ervaringeen_US
dc.subjectFenomenologieen_US
dc.subjectOrchestra
dc.subjectOrchestra members
dc.subjectLearners
dc.subjectConductor
dc.subjectMeaning
dc.subjectShared experiences and phenomenology
dc.subjectPhenomenology
dc.titleGedeelde ervaringe van orkeslede in die Con Amoré–orkes : ? fenomenologiese benaderingafr
dc.typeThesisen_US
dc.description.thesistypeMastersen_US
dc.contributor.researchID10180109 - Potgieter, Hetta Magdalena (Supervisor)
dc.contributor.researchID10870261 - Van der Merwe, Liesl (Supervisor)


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record