Die gevolge van die konsep Huwelikswysigingswet, 2006 vir saamwoonverhoudings tussen persone van dieselfde geslag in Suid-Afrika
Loading...
Date
Authors
De Wet, Maria Magdalena Petronella
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
North-West University
Abstract
Die gemeenregtelike definisie van die huwelik het nog altyd vereis dat die
huwelik 'n verbintenis tussen twee persone van die teenoorgestelde geslag moet wees. Tradisioneel was huwelike gesien as 'n vrywillige verbintenis tussen 'n man en 'n vrou met die uitsluiting van alle ander persone. Nêrens in ons wetgewing word die term "huwelik" omskryf nie.
Description
Thesis (LL.M. (Estate Law))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2007.