Konstitusie, statute en algemene reglement van die Afrikaanse Studente-Bond [opgerig September 1916] en 'n lesing deur J. Kamp : Volksleven en hoger onderwijs
Loading...
Date
Authors
Afrikaanse Studentebond.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Potchefstroom : Afrikaanse Studentebond
Abstract
Volgons opdrag van die Bondskongres van 4, 5 en 6 Oktober, 1917, op Pretoria gehou, het die Hoofbestuur die Bondskonstitusie in hersiening geneem op 'n vergadering te Bloemfontein, 4 Jan. 1918; beslote werd die Konstitusie te publiseer. Ook het die Hoofbestuur goedgevind om, als toeligting op die statute, bij te voeg die lesing deur Prof J. Kamp op ons eerste kongres gehou oor die onderwerp: Volks1ewe en Hoger 0nderwijs. Albei word hierbij aan die lede van die A.S.B. en ander belangstellende persone aangebied.