Frequent Italian lyric diction mistakes made by classical singers
Abstract
This article examines the most frequent mistakes in
Italian lyric diction made by classical singers. Although
this is written in a South African context, the information
provided may be benefi cial to singers and teachers in other
countries as well. With this article I hope to provide a tool
for assisting with the teaching and learning of Italian lyric
diction in various academic institutions. Helpful rules and
linguistic principles are discussed as described in various
diction sources. I identified and assimilated the most
frequent mistakes via qualitative research, based on personal
experience, observation, interaction and interviews with
experienced authorities on Italian lyric diction. OPSOMMING: In hierdie artikel word die mees algemene foute in
Italiaanse liriese diksie, soos deur klassieke sangers begaan,
ondersoek. Alhoewel die artikel vanuit ‚n Suid-Afrikaanse
konteks geskryf is, mag die inligting wat verskaf word ook
van nut wees vir onderwysers en sangers in ander lande. Ek
hoop om met hierdie artikel ‚n instrument te verskaf wat die
onderrig en leer van Italiaanse liriese diksie in akademiese
instellings sal vergemaklik. Nuttige reëls en taalkundige
beginsels, soos in verskeie diksie-bronne beskryf, word
bespreek. Deur middel van kwalitatiewe navorsing,
gebaseer op persoonlike ervaring, waarneming, interaksie en
onderhoude met ervare kenners, het ek die mees algemene
foute geïdentifi seer en geassimileer.
Collections
- Faculty of Humanities [2042]