dc.contributor.author | De Klerk, Barend J. | |
dc.date.accessioned | 2015-06-30T08:15:18Z | |
dc.date.available | 2015-06-30T08:15:18Z | |
dc.date.issued | 2013 | |
dc.identifier.citation | De, K.B.J. 2013. Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in die Liturgiek. In die Skriflig. 47(1):1-9. [http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig] | en_US |
dc.identifier.issn | 1018-6441 | |
dc.identifier.issn | 2305-0853 (Online) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/13974 | |
dc.description.abstract | OPSOMING: Om die nuwe ontwikkelings in die Liturgiek grondig te kan beoordeel, moet na die
metateoretiese onderbou van die verskillende standpunte gekyk word. Wanneer ’n navorser
op die terrein van die Liturgiek nie hierdie wendings in sy metateoretiese vertrekpunte
verreken nie, kan sodanige navorser of meegesleur word deur hierdie denkrigtings, of aan
die ander kant, impulsief reaksionêr ’n onwetenskaplike oordeel daaroor uitspreek. Die
navorsingsartikel het daarom ten doel om die eie reformatoriese metateoretiese vertrekpunte
ten opsigte van die Liturgiek te probeer formuleer en om vas te stel wat die invloed daarvan
is in die konteks van wendings in die denkklimaat asook die leefwêreld en kultuur waarin
die wetenskaplike taak uitgevoer word. Hierdie navorsingsartikel het verder ten doel om ’n
voorbeeld daar te stel hoe hierdie metateoretiese beskouing ’n navorsingsprojek kan stuur. Die
wyse waarop God in die doop werksaam is en die effek daarvan op vergifnis en versoening in
die Suid-Afrikaanse konteks, is die voorbeeld van hoe ’n navorsingsprojek in die wetenskap
van die Liturgiek aangepak kan word. ABSTRACT: Metatheoretical points of departure with regard to scientific research in Liturgy. To be able
to thoroughly judge the new developments in liturgy, the metatheoretical underpinnings of
the different viewpoints must be examined. When a researcher in the field of Liturgy does
not take these alterations on his metatheoretical points of departure into consideration, one
can be carried away by these schools of thought, or on the other hand, express an unscientific
judgement in an impulsive reactionary manner. The objective of this research article is
therefore to try and formulate reformed metatheoretical points of departure with regard to
Liturgy and to determine the impact thereof in the context of alterations in the climate of
thought, the world we are living in and the culture within which the scientific task is carried
out. A further objective of the research article is to provide an example of the way in which
this metatheoretical view can steer a research project. The way in which God is working
through baptism and the effect thereof on forgiveness and reconciliation in the South African
context, is an example of the way in which a research project can be undertaken in the science
of Liturgy. | en_US |
dc.description.uri | http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig | |
dc.description.uri | http://dx.doi.org/10.4102/ids.v47i1.89 | |
dc.description.uri | http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/89 | |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | OASIS | en_US |
dc.title | Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in die Liturgiek | en_US |
dc.type | Article | en_US |
dc.contributor.researchID | 10175946 - De Klerk, Barend Jacobus | |