NWU Institutional Repository

’n Etiek van liefde: die etiese perspektiewe van die Heidelbergse Kategismus

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Vorster, J.M.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

OASIS

Abstract

OPSOMING: Hierdie artikel behandel die etiese perspektiewe van die Heidelbergse Kategismus – een van die prominente belydenisskrifte in die gereformeerde tradisie. Die etiese relevansie is ingebed in die konfessie se verklaring van die tien gebooie. Die artikel verduidelik dat die etiek van die Heidelbergse Kategismus ten diepste ’n karakteretiek is en dat dit gelowiges oproep tot ’n etiek van liefde. Hierdie liefde sluit in liefde vir die verbondsgemeenskap, die bediening van die Woord, die heiligheid van God en die waardigheid van mense, die gemeenskap van die gelowiges, gesag, die lewe, die huwelik, privaatbesit en arbeid asook waarheid en geregtigheid. As gevolg van die sinekdogeekarakter van die wet is hierdie etiek van liefde vandag baie relevant. ABSTRACT: An ethics of love: The ethical relevance of the Heidelberg Catechism. This article deals with the ethical relevance of one of the prominent confessions in the reformed tradition, namely the Heidelberg Cathechism. The ethical relevance lies in the confession’s elucidation of the ten commandments and its application to moral conduct. The article explains that the ethics of the Heidelberg Catechism is essentially a virtue ethics calling for an ethics of love. This love should include love for the covenantal communion, ministry of the Word, the holiness of God and the dignity of people, the communion of the saints, authority, life, marriage, private property and labour, and truth and justice. Due to the synecdochical character of the ten commandments this ethics of love is highy relevant in the present times.

Description

Keywords

Citation

Vorster, J.M. 2013. ’n Etiek van liefde: die etiese perspektiewe van die Heidelbergse Kategismus. In die Skriflig. 47(2):1-9. [http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By