dc.contributor.author | Geduld, Allison | |
dc.contributor.author | Dircksen, Marianne | |
dc.date.accessioned | 2015-05-12T14:18:41Z | |
dc.date.available | 2015-05-12T14:18:41Z | |
dc.date.issued | 2013 | |
dc.identifier.citation | Geduld, A. & Dircksen, M. 2013. The right to say "I don't" : the reception of the action for breach of promise. De Jure. 46(4):957-967. [http://www.dejure.up.ac.za/index.php/volumes] | en_US |
dc.identifier.issn | 2225-7160 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/13815 | |
dc.description.abstract | Hierdie artikel speur die ontwikkeling en aard van die aksie vir troubreuk na van sy Romeinse oorsprong af deur die Kanonieke-, Engelse- en Romeins-Hollandse reg heen tot by die Suid-Afrikaanse reg in die jaar 2013. Die sosiale konteks waarbinne die aksie toepassing gevind het, word ook telkens geskets om die interaksie tussen die reg en sosiale faktore te illustreer. Die volgende premis word deur hierdie oorsig bevestig: die toepassing van die aksie vir troubreuk binne ’n regstelsel weerspieël die mores van die eietydse gemeenskap. Die feit dat die aksie vir troubreuk langer as ’n halwe eeu onder dispuut in die Suid-Afrikaanse
howe en onder regsgeleerdes is, dui daarop dat die aksie lank reeds nie meer strook met bogenoemde premis nie. Die wye nuusdekking wat die onlangse saak van Bridges v Van Jaarsveld geniet het en regter Harms se bedenking oor die paslikheid van so ’n aksie in ons tyd, het hierdie dissonansie opnuut aan die kaak gestel. Met regter Henney se uitspraak in die saak van Cloete v Maritz in April 2013 word daar eindelik weggedoen met die aksie vir troubreuk in Suid-Afrika. Met Regter Harms se rigtinggewende obiter dictum as basis gee ons ’n opsomming van faktore wat bydra tot die aksie se ongewensdheid binne ’n moderne Suid-Afrikaanse konteks. Baie spesifieke omstandighede het veroorsaak dat dit lank geneem het vir sosiale kragte om ’n impak op die reg te hê, maar ten slotte kon die aksie vir troubreuk nie die veranderende houdings, gewoontes en realiteite van die Suid-Afrikaanse samelewing oorleef nie. | en_US |
dc.description.uri | http://www.dejure.up.ac.za/index.php/volumes/46-volume-4-2013/36-volumes/46-volume-4-2013/220-the-right-to-say-i-don-t-the-reception-of-the-action-for-breach-of-promise | |
dc.description.uri | http://www.dejure.up.ac.za/index.php/volumes | |
dc.language.iso | en | en_US |
dc.publisher | Pretoria University Law Press (PULP) | en_US |
dc.title | The right to say "I don't" : the reception of the action for breach of promise | en_US |
dc.type | Article | en_US |
dc.contributor.researchID | 20655150 - Geduld, Allison Jade Nicole | |
dc.contributor.researchID | 10184198 - Dircksen, Marianne Rinske | |