• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • A.H. Koomans Uitgever
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • A.H. Koomans Uitgever
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Kinderverse van Totius vir skool en huis / tekeninge van J.H. Pierneef

    Thumbnail
    View/Open
    Kinderverse-van-Totius.pdf (2.071Mb)
    Date
    1920
    Author
    Totius, 1877-1953.
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Dis al 'n paar jaar dat die eerste reeks gediggies in my laai lê, gereed vir publikasie. Dat dit egter nog nie in druk verskyn het nie vind sy oorsaak hierin, dat ek nog altyd van plan was om die gediggies oor “die oudjie” aan te vul met 'n reeks oor ‘n kleintjie wat nog jonger is as “die oudjie”. Veelvuldige beroepspligte het egter die volvoering van die plan verhinder, sodat nou, ook op aandrang van enige vrinde, die versies verskyn. Party van die gediggies handel meer oor kinders, en is miskien minder vir kinders bedoel. Maar dit was my geen genoegsame rede om hulle uit hierdie bundel uit te sluit nie. Die menslewe laat sig nie in vakkies verdeel nie. Mnr. Pierneef was so goed om die boekie met tekeninge te voorsien. Daarvoor bring ek hom hier my hartelike dank.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/13802
    Collections
    • A.H. Koomans Uitgever [30]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV