Vastrappers of volkstiepe / deur A.J. Van der Walt
Loading...
Date
Authors
Van der Walt, A. J.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Potchefstroom : Koomans
Abstract
Leser, ons doel met Vastrappers I (en veral ons e.v. twee boeke: Vastrappers II en ..Andries Hendrik Potgieter) is, om onse brawe voorgeslagtes – soos hulle geleef, gedink en geloof het, voor ons jong geslagtes te bring. Want dit is dringend nodig dat die band wat ons aan hulle verbind nie sal deurgekap word nie, al leef ons van dag onder ander omstandighede als onse voorouers.