• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • A.H. Koomans Uitgever
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • A.H. Koomans Uitgever
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Beproewing : 'n histories-romanties verhaal / met 'n voorw. van F.W. Reitz

    Thumbnail
    View/Open
    Beproewing.pdf (15.97Mb)
    Date
    1918
    Author
    Reitz, Joubert, 1881-1919.
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Die skrijwer van hierdie boek is 'n seun van mij. Als ik nie eerlik in staat was nie om onpartijdig sij werk te beoordeel, dan sou ik kortweg geweier he om 'n opinie daaroor uit te druk en hom gevra he om bij iemand anders vir 'n “Voorwoord" te gaan aanklop. Maar, nou dat ik 'n kans gehad het om die proewe na te sien, kan ik, sonder skroom, en met 'n seker mate van vaderlike trots hierdie storie aanbeveel. Hoe meer boeke van die soort gedruk en gelees word, hoe meer sal die Afrikaanse taal grond win, en sal dit help om die leeslus van onse jeug aan te kweek. Vir die “politiek” wat die skrijwer so hier en daar, voorendag mee kom, hou ik mij natuurlik nie verantwoordelik nie. In mij familie, netsoos in so baje ander gesinne in ons land, is daar verskil van sienswijse oor die kwesties wat in die laaste jare op die voorgrond gekom het. Maar ik hou dit mij kinders voor, en, met alle nedrigheid, wil ik dit ook aan ons volk voorhou "Glo dat jou broer die sake verkeerd insien, maar glo ook dat hy eerlik dwaal.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/13744
    Collections
    • A.H. Koomans Uitgever [30]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV