• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • "Het Westen" Printing Works
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • "Het Westen" Printing Works
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Bij die monument : verse van Totius / met 'n voorrede van President Steyn

    Thumbnail
    View/Open
    Bij De.pdf (1.590Mb)
    Date
    1908
    Author
    Totius, 1877-1953.
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Wanneer ik die gediggies aan die welwillende leser aanbeveel, dan wil ik nie daardeur te kenne gee, dat ik 'n oordeelkundige is nie; maar toen ik dit gelees het, werd diep in mijn hart 'n tere snaar aangeroerd. Ik weet menige hart sal deur die gediggies getroffe word. Die digter leg hulle als 'n lauerkrans op die grawe van onse dierbare dode. Hij wil geen geld daaruit maak. Die opbrengs sal hij gee voor die Nasionale Monument. Dit was rede genoeg ver mij om die gediggies aan te beveel. Daar is daarom nog 'n ander rede. Nou dat jong Suid Afrika sigself bewus word en drome droom van 'n ei'e litteratuur, verwelkom ik die soort van penne-vrugte van ganser harte. Sommige van die werke gee die belofte dat onse droom verwesenlik sal worde. Ver mij is die eerstelinge van onse litteratuur so heerlik als die geluid van die eerste reendruppels na 'n langdurige droogte.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/13740
    Collections
    • "Het Westen" Printing Works [46]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV