Show simple item record

dc.contributor.advisorNewby, J.
dc.contributor.advisorFick, R.
dc.contributor.authorPienaar, Carel Martinus
dc.date.accessioned2014-10-21T07:50:06Z
dc.date.available2014-10-21T07:50:06Z
dc.date.issued2014
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/11937
dc.descriptionMA (Church and Dogma History), North-West University, Potchefstroom Campus, 2014en_US
dc.description.abstractDie doel van die gereformeerde apologetiek is om die Christelike geloof teen dwaalleer te verdedig. Dit is egter nie al nie. Die gereformeerde apologetiek wil ook oortuigend ʼn antwoord kan gee waarom juis die Christelike beskouing ware hoop vir die mensdom bied (vgl. 1 Pet. 3:15). Die anderskennendes1 wat van hierdie lewens- en wêreldbeskouing verskil, doen dit meestal op grond van ʼn ander vertrekpunt. Hoewel fyner punte gedebatteer word tussen gespreksgenote is die vertrekpunte, wat voorveronderstellings insluit, altyd iewers op die agtergrond. Van Til2 en Stoker3 is twee bekende gereformeerde denkers uit die vorige eeu wat in kontak met anders kennendes hulle voorveronderstellings deel van hulle (onderskeidelik teologiese en wysgerige) apologetiese besprekings gemaak het. Hierdie ooreenkoms van benaderings metode kom na vore in die Festschrift vir Van Til waar Stoker (1971:28-71) aansluiting by die metode van Van Til vind en gevolglik ʼn verbinding voorstel waarop Van Til op sy beurt weer positief reageer. Hierdie studie wil fokus op hoe hierdie twee denkers voorveronderstellings in hulle apologetiese gesprek gebruik. So wil uiteindelik gekom word by belangrike riglyne ten opsigte van die plek en rol van voorveronderstellings in gesprekke wat Christene oor die breë wetenskapsfront voer met diegene wat ander vertrekpunte huldig.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.subjectTrajectory
dc.subjectHermeneutics
dc.subjectTrinity
dc.subjectDivinity
dc.subjectPhilosophy
dc.subjectSocio-political
dc.subjectHistoricity
dc.subjectScriptural Corpus
dc.subjectHeterodoxy
dc.subjectOrthodoxy
dc.subjectRegula fidei
dc.subjectCosmology
dc.subjectOntology
dc.subjectTeleology
dc.subjectMotif
dc.subjectPresupposition
dc.titleTertullian's theological conception of the Trinity in relation to his ecclesiastical and socio-political trajectoriesen
dc.typeThesisen_US
dc.description.thesistypeMastersen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record