Show simple item record

dc.contributor.authorPretorius, Jannie
dc.date.accessioned2014-06-18T13:39:41Z
dc.date.available2014-06-18T13:39:41Z
dc.date.issued2014
dc.identifier.citationPretorius, J. 2014. 'n Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor. TD: The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa, 10(1):123-148, Jul. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/3605]en_US
dc.identifier.issn1817-4434
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/10685
dc.description.abstractIn hierdie studie benut die skrywer die 5D-raamwerk en teoretiese en metodologiese onderbou van waarderende ondersoek en persoonlike waardering vir ʼn persoonlike waardering van die skrywer, Hennie Aucamp. By name handel dit oor die invloed van Aucamp se mentorskap op die navorser se persoonlike en professionele ontwikkeling. Na ʼn waarderende onderhoud met die TV-aanbieder en stemkunstenaar, Coenie de Villiers, word die volgende vyf positiewe temas van sowel die navorser as De Villiers se vriendskap met Aucamp geïdentifiseer en ontleed: • keerpunt – ontmoeting met Aucamp • Aucamp se intellek en ruimheid van gees en ons verwonderdering • mentorskap en briewe • persoonlike keuse van Aucamp se aangrypendste skryfwerk en uitsonderlike vakmanskap • persoonlike beskouings omtrent wat ander kunstenaars by Aucamp kan leer ʼn Foto-collage is saamgestel om as visuele agtergrond vir die waardering te dien. Die navorser het ʼn persoonlike onderhoud met Aucamp gevoer om sy reaksie op die geïdentifiseerde temas te verkry en het Aucamp se reaksie met die bespreking geïntegreer.en_US
dc.description.urihttps://doi.org/10.4102/td.v10i1.16
dc.language.isootheren_US
dc.subjectPersoonlike waarderingen_US
dc.subject5D-siklus van waarderende ondersoeken_US
dc.subjectHennie Aucamp as mentoren_US
dc.subjectCoenie de Villiersen_US
dc.subjectPositiewe temasen_US
dc.title'n Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentoren_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record