Publication: Projekbestuur ten opsigte van herbouprogramme
| dc.contributor.advisor | Stoker, P | |
| dc.contributor.author | Meyer, Cornelius Johannes | |
| dc.date.accessioned | 2026-08-13T08:21:07Z | |
| dc.date.issued | 1985 | |
| dc.description | Thesis, (MBA(Economic Sciences))-- North-West University, Potchefstroom, 1985. | |
| dc.description.abstract | Die blyk dus ui t die hoofstuk dat die projekbestuursproses 'n baie effektiewe metode kan wees om projekte van groot omvang te bestuur. Dit is veral by groat funksionele organisasies met hierargiese strukture waar projekte kan faal as gevolg van ~ gebrek aan spesifieke projekverantwoordelikheid en 'n neiging om eerder beslui t e te neem ten gunste van die funksionele groep as om projekdoelwitte na te streef. Daar meet egter deeglik verseker word dat die voordele wat verkry word grater is as die koste veroorsaak deur die impl ementering en bedryf van projekbestuur. Dit wil dus voorkom asof projekbestuur as bestuursbenadering meer en meer aangewend sal word, as gevolg van veral die toenemende kompleksi tei t van projekte asook die dinamiese omgewing waarin ondernemings vandag opereer. Net SOOS die res produksie-afdeling van die organisasie, bevind die homself voortdurend in 'n vinnig veranderde omgewing. Di t genoodsaak dikwels vinnige operaNsionele besluite . Alhoewel die rol van 'n proj ekbestuurder tydens die produksieproses gewoonlik slegs ondersteunend van aard is kan dit afhangend van die vervaardigingsproses van die produk, groter bydraes ten opsigte van beplanning, beheer en koordinering vereis. Dit is veral nodig indien die produksieproses oor uitgebreide en komplekse aktiwiteite beskik asook wanneer interdepartementele koordinering genoodsaak word . Di t is hoofsaaklik die oorgangsfase van ontwikkeling na produksie wat effektief bestuur moet word ten einde die vervaardigingsproses suksesvol te laat verloop. In opsomming kan gese word dat as gevolg van die hoe mate van kompleksi tei t en probleme word 'n omvattende stelselbenadering tot die herbouproj e k genoodsaak . Di t vereis dus net socs by konvensionele projekte, dat 'n volledige beplanning met evaluering , navorsing- en ontwerpfase uitgevoer meet word alvorens met die herbouproses self begin kan word. Daar is verder daarop gewys dat by hierdie projekte veral, aandag aan die deurlopende koordinering en beheer van a ll e aktiwiteite geskenk meet word . Dit vereis in die meeste gevalle ~ voltyds e projekbestuurder wat verkieslik aan ~ programbestuurder rapporteer om sodoende objektief met verskillende funksionele fasili tei te te kan skakel asook om 'n goeie intervlak met die klient te kan handhaaf . Afhangend van die hierdie produkte omvangrykheid van die oor die algemeen 'n herbouproduk, blyk grater mate van dit dat projek= bestuursbetrokkenheid tydens herbouing, as nuwe bouprodukte , vereis. Die mate van betrokkenheid hang verder ook af van die tipe stelsel wat gebruik word vir produksie en voorraad, beplanning en beheer. Dit wil dus voorkom asof die beplanning- en beheeraktiwiteite aansienlik vergemaklik word indien TI formele of rekenaargebaseerde stelsel gebruik word. Ongeag die stelsel wat in gebruik is, bly die beplanning van hierdie produkte moeilik as gevolg van die heelparty onbekende faktore tydens beplanning. TI Baie grater mate van organisasie en beheer word dus vereis om hierdie produkte volgens skedule te herbou. | |
| dc.description.sustainable | Industry, Innovation and Infrastructure | |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/47206 | |
| dc.language.iso | other | |
| dc.publisher | North-West University (South Africa) | |
| dc.subject | Projekbestuur | |
| dc.subject | herbouprojekte | |
| dc.subject | stelselbenadering | |
| dc.subject | produksiebeplanning | |
| dc.subject | industrialisasie | |
| dc.subject | organisatoriese struktuur | |
| dc.subject | produklewensiklus | |
| dc.title | Projekbestuur ten opsigte van herbouprogramme | |
| dc.type | Thesis | |
| dspace.entity.type | Publication |
