Browsing by Subject "Afrikanernasionalisme"
Now showing items 1-7 of 7
-
Afrikaanse historici as politieke kritici en koers-aanduiders
(Faculty of Humanities, University of the Free State, 2012)Although professional historians usually concentrate on specific areas of research, they sometimes use their knowledge and understanding of history to give a perspective on contemporary events and provide guidelines regarding ... -
Die impak van die Unie van Suid-Afrika se noodregulasies op die Ossewa- Brandwag teen die agtergrond van Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog, 1939-1948
(North-West University (South Africa), 2020)Die politiek rondom die Tweede Wêreldoorlog het groot verdeeldheid binne Suid-Afrikaanse Afrikanerkringe veroorsaak. Van alle stemme wat teen die oorlogspoging opgegaan het, was dié van die Ossewa-Brandwag (OB) die hardste. ... -
Die veranderende betekenis van die Voortrekkermonument: erfeniswins of erfenisverlies?
(LitNet, 2017)Die Voortrekkermonument is waarskynlik die belangrikste erfenissimbool van Afrikaners. Dit het 'n simbolies-ideologiese betekenis, en die oprig daarvan het 'n noue verbintenis met Afrikanernasionalisme. Monumente word ... -
Dr. Albert Hertzog se bemoeienis met die Mynwerkersunie
(2006)In 1975 het Dan O’Meara die boek van L Naudé, Dr A. Hertzog, die Nasionale Party en die Mynwerkers, vir die South African Labour Bulletin geresenseer. Daarin bespreek O’Meara die stryd en motiewe van die Afrikaner politieke ... -
"Goddank dis hoogverraad en nie laagverraad nie!" : die rol van vroue in die Ossewa-Brandwag se verset teen Suid-Afrika se deelname aan die TweedeWêreldoorlog
(Historical Association of South Africa, 2012)The Ossewa-Brandwag (OB) was a mass-movement opposed to South Africa's participation in the Second World War on the side of Britain. Thousands of Afrikaners saw the OB as a movement in which they could express their ... -
Taalverskuiwing en taalhandhawing in die Afrikaanse gemeenskap: tendense en toekomsperspektiewe
(LitNet, 2011)Navorsing deur Schlemmer (2010) toon aan dat taalverskuiwing na Engels in ’n redelik groot mate by bruin Afrikaanssprekendes en in ’n geringer mate by wit Afrikaanssprekendes plaasvind. Ook is daar ’n groot toename in ... -
Volksmoeders, spinwiele en wol : 'n historiese verkenning van die aard van vrouearbeid in die Ossewa-Brandwag
(2014)Die Ossewa-Brandwag (hierna OB) was 'n Afrikanernasionalistiese organisasie, meegesleur deur die ideologiese Zeitgeist van die era tussen die twee Wêreldoorloë. Die OB se doel was om alle fasette van die Afrikaner se ...