Lotter, G AHeystek, Pieter Hendrik2022-05-192022-05-192000http://hdl.handle.net/10394/39126PhD (Teologie), North-West University, Potchefstroom CampusHierdie Prakties-Teologiese ondersoek van die 'mekaar'-opdragte in die Corpus Paulinum met die oog op kerklike geloofsgemeenskap, word in hoofstuk 1 na verskillende kante verantwoord. Die verantwoording geskied ten opsigte van: - Die praktiese teologie as studieveld - Probleemstelling - Doelstelling - Sentrale teoretiese argument - Metode van ondersoek (Kontak asseblief die aangehegte volledige teks vir gedetailleerde inligting)other'n Prakties-teologiese ondersoek van die ''mekaar"- opdragte in die Corpus Paulinum met die oog op kerklike geloofsgemeenskapThesis