Cilliers, S SNiesing, C MBester, PMuller, Marlize2019-06-142019-06-142019-05https://orcid.org/0000-0002-6631-9642http://hdl.handle.net/10394/32814MSc (Botany), North-West University, Potchefstroom CampusHealth clinic gardens provide a variety of ecosystem services (ESs) that when properly valued may inform the larger community of the benefits of having a garden, especially concerning food and health security and increase sustainable gardening practices that will contribute to the building of resilience. However, there is not much research conducted on the value of ecosystem services provided by health clinic gardens. Previous research on health clinic gardens focused on the presence of natural, physical and social resource diversity as well as on different stakeholder perceptions. In order to address this gap, existing ecosystem service valuing techniques were investigated and implemented to determine the ecological, economic, social and cultural value of health clinic gardens in terms of different provisioning, regulating, cultural and supporting ecosystem services provided by health clinic gardens in the Dr Kenneth Kaunda District Municipality, North-West Province and Phokwane Local Municipality, Northern Cape Province. The perceptions of stakeholders on the presence and value of ecosystem services and presence of ecosystem disservices were obtained by interviewing 70 stakeholders (facility managers, groundskeepers, community members) at 32 clinics. A qualitative analysis was also used to obtain additional information from the interviews. The actual values of selected ecosystem services were determined by making use of market values, whereafter the perceived and actual values of the different ESs were compared and analysed. Actual values in contradiction of perceived values need to be emphasised during communication with all the stakeholders in the co-management process of the gardens as to increase the understanding of the importance of ecosystem services in maintaining human lives. The actual values were generally more than the perceived values, indicating that the stakeholders are not fully aware of the benefits the clinic gardens provide or the value of these benefits. Gesondheidskliniektuine voorsien 'n verskeidenheid ekosisteemdienste (ED) wat, indien waardes daarvan behoorlik bepaal word, dit die groter gemeenskap van die voordele van tuine kan inlig. Die groter gemeenskap moet veral ingelig word met betrekking tot voedsel- en gesondheidsveiligheid, en verhoging van volhoubare tuinboupraktyke wat sal bydra tot die bou van veerkragtigheid. Daar is egter nie veel navorsing gedoen oor die waardes van ekosisteemdienste wat deur gesondheidskliniektuine voorsien word nie. Vorige navorsing oor gesondheidskliniektuine fokus op die teenwoordigheid van natuurlike, fisiese en sosiale hulpbron diversiteit sowel as op die persepsie van verskillende rolspelers. Ten einde hierdie gaping aan te spreek, is bestaande ekosisteemdienswaardasie-tegnieke ondersoek en geïmplementeer om die ekologiese, ekonomiese, sosiale en kulturele waardes van gesondheidskliniektuine te bepaal. Hierdie waardes is in terme van die verskillende voorsienings-, regulerings-, kulturele- en ondersteunings-ekosisteemdienste wat deur gesondheidskliniektuine in die Dr Kenneth Kaunda Distriksmunisipaliteit (Noordwes Provinsie) en Phokwane Plaaslike Munisipaliteit (Noord-Kaap Provinsie) voorsien word. Dit is behaal deur 70 belanghebbendes (fasiliteitsbestuurders, tuinomsieners en gemeenskapslede) by 32 klinieke te ondervra om hul persepsies te verkry oor die teenwoordigheid en waardes van ekosisteemedienste en die teenwoordigheid van ekosisteem-nie-dienste. Kwalitatiewe analise is ook gebruik om bykomende inligting uit die onderhoude te verkry. Die werklike waardes van geselekteerde ekosisteemdienste is bepaal deur gebruik te maak van markwaardes, waarna die waarneembare en werklike waardes van die verskillende ED vergelyk en ontleed is. Werklike waardes, in teenstelling met waargenome waardes, moet beklemtoon word tydens kommunikasie met al die belanghebbendes in die medebestuursproses van die tuine, om die begrip van die belangrikheid van ekosisteemdienste in die handhawing van menslike lewens te verhoog. Dit moet gedoen word omdat daar bevind is dat die werklike waardes oor die algemeen hoër was as die waargenome waardes. Dit wil voorkom of die rolspelers van die kliniektuine nie ten volle bewus is van die voordele wat kliniektuine bied nie, en dat hulle ook nie bewus is van die waarde van hierdie voordele nie.encultural valueecological valueeconomic valueecosystem disservicesecosystem servicesinterview schedulequalitative analysissocial-ecological systemssocial valuevaluationekologiese waardeekonomiese waardeekosisteemdiensteekosisteem-niedienstekulturele waardekwalitatiewe analiseonderhoudskedulesosiaal-ekologiese sistemesosiale waardewaardasieValuation of ecosystem services at health clinic gardens in South AfricaThesis