Carstnes, Christiaan2018-08-142018-08-142017Die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging1999-3412http://hdl.handle.net/10394/30699Wat ’n aangename verrassing was hierdie CD nie. Dit kan beskryf word as ’n bekendstelling van ’n gevierde Azebaijani komponis wat sy skoling in die destydse USSR gehad het, binne daardie sosiale en politiek-voorskriftelike opset moes ontwikkel, en desnieteenstaande steeds ’n sterk individualiteit behou het.otherGara Garayev transcriptions for organ CD-besprekingOther