Marais, J J2012-01-102012-01-101979Marais, J.J. 1979. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 5:23-26, Jan. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]0379-9867http://hdl.handle.net/10394/5140• Opsomming: Met die verlenging van die Port Elizabeth-spoorlyn na Colesberg gedurende 1883-84 is Noupoort as 'n spoorwegstasie op die plaas Hartebeesthoek aangelê. Sedertdien het dit ontwikkel tot een van die belangrikste spoorwegaansluitings in Suid-Afrika. Die uitbreiding van die spoorweë se fasiliteite het bevolkingsgroei in die hand gewerk en dorpsontwikkeling gestimuleer. In 1937 is 'n dorpsbestuur ingestel en in 1942 het Noupoort munisipale status verkry. Dit het reeds 'n bevolking van meer as 7 000 Blankes, Kleurlinge en Swartes en is die hoofdorp van die distrik Noupoort.• Summary: Noupoort was established as a railway station on the farm Hartebeesthoek when the railway line from Port Elizabeth was extended to Colesberg in 1883-84. Since then the station has developed into one of South Africa's major railway junctions. The expansion of the railway facilities was responsible for a growing population and stimulated town development. A village management board was constituted in 1937 and in 1942 Noupoort became a municipality. It now has a population of more than 7 000, consisting of Whites, Coloureds and Blacks, and is the-principal town of the Noupoort district.otherNoupoort: 'n oorsig van die dorp en distrik.Article