Van Deventer, H.J.M.2016-07-012016-07-012011Van Deventer, H.J.M. 2011. Grammaties-historiese eksegese: quid est et quo vadis? In die Skriflig, 45(2/3):283-305. [http://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig]1018-64412305-0853 (Online)http://hdl.handle.net/10394/17928http://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/16doi: 10.4102/ids.v45i2/3.16This article investigates the grammatical-historical method of biblical interpretation. The aim is to indicate certain problems in the approach through critical investigation and to make suggestions regarding changes to this method. Emphasis is placed on the historical- and reader-focused aspects related to reading an ancient biblical text. The development of the grammaticalhistorical method is placed against the backdrop of the development of biblical interpretation in general. Lastly, suggestions are made on how the results of the historical-Jesus research can contribute to responsible exegesis. Hierdie artikel neem die grammaties-historiese metode van Bybelverklaring onder die loep. Die doel is om by wyse van kritiese ondersoek, bepaalde leemtes in die benadering uit te wys en voorstelle te maak met betrekking tot die aanpassing van hierdie metode. Klem word veral gelê op die histories- en leser-gefokusde aspekte wat by die lees van ’n antieke Bybelteks ter sake is. Die ontwikkeling van die grammaties-historiese metode word teen die agtergrond van die ontwikkeling van Bybelverklaring in die algemeen geplaas. Laastens word voorgestel hoe resultate van ondersoeke na die historiese Jesus ’n bydrae tot verantwoorde eksegese kan maakotherGrammaties-historiese eksegese: quid est et quo vadis?Grammatical-historical exegesis: quid est et quo vadis?Article