Cilliers, Johan2016-04-072016-04-072011Cilliers, J. 2011. Faith in search of sound: The interaction between religion, culture and hymnology. Vir die Musiekleier. 31:3-18, Des. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/16025]1999-3412http://hdl.handle.net/10394/16862Hierdie artikel neem as uitgangspunt die dinamiese relasie tussen kultuur en religie, en daarom ook tussen kultuur en himnologie. Hierdie relasie word beskryf as ’n resiproke en akoestiese vertaalbaarheid. Drie gevallestudies uit Afrika, naamlik uit Malawi, Zimbabwe en Suid-Afrika word as voorbeelde hiervan voorgehou. In die eerste gevallestudie word die rol van koloniale himnologie in teenstelling met inheemse himnologie verken; in die tweede gevallestudie die Pinskter-beweging se inkle ding van begrippe soos heling, hoop en welvaart; en in die derde gevallestudie die soeke na himnologiese identiteit in die wisselwerking tussen Europese en Afrika tradisies. Enkele dimensies van himnologie as fides quaerens sonum (geloof op soek na klank) word ten slotte saamgevat.enFaith in search of sound: The interaction between religion, culture and hymnologyArticle