Van Wyk, J. H.2020-11-122020-11-121999http://hdl.handle.net/10394/36324Van die kant van die IRS is die versoek ontvang om 'n bundeltjie saam te stel wat oor aktuele (etiese) temas handel. Vanwee hulle aktualiteit is twee resente artikels wat in die bundel Etiek in eenvoud (1998) verskyn het, ook hierin opgeneem. Die artikels sal beter verstaan word indien rekening gehou word met die konteks waarin dit geskryf is en die jaar waarin dit verskyn het.otherChristian ethicsChristelike etiekLewe in liefde : moraliteit vir die markpleinBook