Lüdemann, Winfried2016-05-242016-05-242014Lüdemann, W. 2014. Heinrich Schütz: Agent and Object of Reception History. Vir die Musiekleier. 34: 54-66, Des. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/16025]1999-3412http://hdl.handle.net/10394/17465Die toename in belangstelling in die bestudering en uitvoering van vroeë musiek in Suid-Afrika vra vir akademiese besinning. Heinrich Schütz verteenwoordig een van die fokuspunte in hierdie belangstelling en daarom is dit gepas om `n Suid-Afrikaanse perspektief by die omvattende literatuur oor hierdie komponis te voeg. Die resepsiegeskiedenis van Schütz en sy musiek word nagevors en sy plaaslike toepassing word ondersoek. `n Siening van Schütz word ontwikkel wat hom relevant maak vir die Suid-Afrikaanse konteks.enHeinrich Schütz, early music, reception history, musical style, sacred music, choral music, stylistic diversity, liturgy, setting words to music, South African musicHeinrich Schütz: Agent and Object of Reception HistoryArticle