Breed, Douw GerbrandJordaan, Gert Johannes CornelisJanse van Rensburg, Johan Jacob (Fika)2012-10-122012-10-122011Jordaan, G.J.C. et al. 2011. Hermeneutiese vertrekpunte vir gereformeerde eksegese. In die Skriflig, 45(2&3):225-258. [http://www.inluceverbi.org.za]1018-6441http://hdl.handle.net/10394/7478Die Koos Vorster HuldigingsbundelHermeneutics as discipline finds itself in troubled waters. This has been caused, inter alia, by a postmodernistic mindset that has exchanged the truth of a retraceable conclusion for the individual’s subjective perception of truth and reality. This has contributed to the fact that biblical hermeneutics finds itself in an impasse, so that it has become necessary for the reformed hermeneutics to redefine its fundamentals: the hermeneutic premises on which reformed exegesis is founded. This article attempts this by way of establishing the state of the art of the hermeneutic premises of reformed exegesis and developing and edifying it, utilising results of the past half century’s new insights in hermeneuticsHermeneutiese vertrekpunte vir gereformeerde eksegese Hermeneutiek het as wetenskaplike dissipline in sekere opsigte sy bestaansreg verloor. Dit is onder andere veroorsaak deur postmodernistiese denke waarin die waarheid van ’n kontroleerbare bevinding ingeruil is vir die individu se subjektiewe persepsie van waarheid en werklikheid. Dit werk daartoe mee dat die Bybelse hermeneutiek hom in ’n impasse bevind, sodat dit vir die gereformeerde hermeneutiek noodsaaklik geword het om sy vaste punt, die hermeneutiese vertrekpunte waarop die gereformeerde eksegese gegrond is, opnuut te definieer. Hierdie artikel wil dit doen deur ’n kort bestekopname van die hermeneutiese vertrekpunte van die gereformeerde eksegese te Hermeneutiese vertrekpunte vir gereformeerde eksegese maak en dit vanuit nuwe insigte wat oor die afgelope halfeeu van hermeneutiese besinning na vore gekom het, aan te vul en te verryk.otherEksegesehermeneusehermeneutiekOpenbaringsgeskiedenisSkrifbeskouingHermeneutiese vertrekpunte vir gereformeerde eksegeseArticle