Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Oranje-Vrystaat. Kommissie vir Arbeid aan die Jeug.2015-04-292015-04-291930http://hdl.handle.net/10394/13770Besef julle, jongmense van Suid-Afrika, dat julle die grootste bate van ons land vorm? Suid-Afrika, - ons volk, ons Kerk, - het julle hulp nodig, julle verstand, julle jeugdige krag, en boweal julle self. Streef om julle aandeel tot die oplossing van onse probleme by te dra, maar wees van een ding versker: dat die oplossing nie in een of ander wonderlike, nuwe plan, wat op ontdekking wag, geleƫ is nie, maar in julle karakters...otherJeug Godsdienstige leweYouth Religious lifeJeug LewenswandelYouth Conduct of lifeBeelddraers van Kristus : jeugkonferensie, 3 tot 6 Julie 1930, Bloemfontein.Book