Du Plessis, WilhelminaPienaar, JuanitaOlivier, Nic2010-08-042010-08-042009DU PLESSIS, W., PIENAAR, J. & OLIVIER, N. 2009. Onrus en geweld : 2009(2): joernaal. SA Publiekreg = SA Public Law, 24(2):611-621 [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sapr.html] [http://www.unisa.ac.za/default.asp?Cmd=ViewContent&ContentID=681]0258-6568http://hdl.handle.net/10394/3419Die verslagtydperk word deur geweld deur polisie teen verdedigingsmaglede tydens stakings en teen munisipale werkers gekenmerk (Van Rooyen en Du Toit 'Polisie skiet op soldate' Beeld (2009-08-27) 1; Coetzee 'Hardhandige polisie-optrede het geweld vererger tydens diensleweringbetogings, wys navorsing' Beeld (2009-09-03) 6). Skole in die Oos-Kaap het gevra dat lyfstraf weer ingebring word omdat dit baie moeilik is om orde in di� skole te handhaaf (Legalbrief Today (2009-08-11) www.legalbrief.co.za).Onrus en geweld : 2009(2): joernaal