Gouws, T.De Wet, Karen2018-09-252018-09-251994http://hdl.handle.net/10394/31108DLitt, North-West University, Mafikeng Campus, 1994Literatuurgeskiedskrywing is so oud soos die literatuurstudie self; tewens Ducrot & Toderov (1979:48) beskou dit as "the oldest branch among the disciplines of literary studies". Vandat die mens oor die literatuur as fenomeen begin besin het, was die behoefte daar om sy insigte oor verskillende aspekte van die literatuur te boekstaaf. Omdat die literatuur as kulturele voortbrengsel in der waarheid veel dokumenteer van die gemeenskap waaruit dit spruit, is 'n besinning daaroor dikwels net so belangrik as die lotgevalle van die gemeenskap wat opgeteken word sodat die nageslag dit nie moet vergeet nie.otherD.J. OppermanAfrikaanse poësieEiendoms OnbeperkEiendoms Onbeperk: die onvoltooide groot gesprek met D. J. Opperman in die Afrikaanse poësieThesis