Van der Schyff, P. F.Van Eeden, E. S. [Alt Author]Preller, A. C. N. [Alt Author]2021-04-162021-04-161994062018437Xhttp://hdl.handle.net/10394/36957Hierdie boek bet sy verskyning te danke aan 'n begeerte by histories-bewuste mense van Bothaville om die bonderjarige bestaan van die dorp feesvierend in 1991 te herdenk. Daardeur het Bothaville aangesluit by die talle ander dorpe en gemeenskappe/organisasies/instansies wat veral in die jongste twee tot drie dekades dié verboogde en groeiende historiese bewussyn openbaar. Aanvanklik is beplan dat publikasie nog in die feesjaar sou geskied, maar dit was spoedig duidelik: dat dié doelwit nie binne so 'n kort tydsbestek haalbaar was nie. Finansiele bronne was boonop ook nie voldoende om die onvoorspelbare eskalerende navorsing te finansier nie en 'n groot deel van die werk moes noodgedwonge by die reeds druk akademiese programme van die twee skrywers ingepas word. Hierdie toedrag van sake bet beduidend vertragend op die projek ingewerk. Hierdie boek is nie 'n wetenskaplike werk in die normale sin van die woord nie. Met inagneming van die genoemde beperkinge ten opsigte van tyd en finansies, is die navorsing wat die boek ten grondslag lê, asook die bevindinge en gevolgtrekkinge waartoe geraak is, egter ten volle wetenskaplik-gefundeerd.Bothaville (Suid-Afrika)GeskiedenisBothaville en sy menseBook