• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Inaugural Lectures
    • Inaugural Lectures - Potchefstroom Campus
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Inaugural Lectures
    • Inaugural Lectures - Potchefstroom Campus
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Regeerkunde in 'n ontwikkelingstaat : 'n relevansiediskoers / Gerrit van der Waldt

    Thumbnail
    View/Open
    Van_der_Walt_G.pdf (828.0Kb)
    Date
    2012
    Author
    Van der Waldt, Gerrit
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Die konsep ‘regering’ (governance) kan beskou word as die totaliteit van interaksies, waarin openbare sowel as private akteurs deelneem, wat daarop gemik is om samelewingsproblematiek aan te spreek sowel as om sosio‐ekonomiese geleenthede te skep. Regeerkunde, as die studieveld wat gefokus is op die bestudering van regering, behoort op die komplekse interaksie tussen stelsels te fokus. Tipiese stelsels wat met regeerkunde as aktiwiteit gepaard gaan sluit in die regeringstelsel, wat die regulatoriese, administratiewe en organisatoriese funksionering van die staat rig; die sosiale stelsel, wat die interaksie van menslike aktiwiteite binne ’n samelewing rig; die politieke stelsel, wat op die dinamika tussen groeperinge binne ‘n samelewing dui ten einde beheer oor die staat te oefen; en die ekonomiese stelsel, wat op die interafhanklikheid van menslike aktiwiteite dui ten einde die akkumulasie, produksie en verspreiding van welvaart binne ‘n nasiestaat te rig. Weens die onlangse evolusionêre aard van die verskynsel ‘Regeerkunde’ internasionaal beskik dit tans nie oor ‘n erkende korpus van kennis nie en word dit gekenmerk deur ‘n amorfe samestelling van teorieë, modelle en paradigmas van aanverwante dissiplines soos Publieke Administrasie en Politieke Wetenskap. Die doel van hierdie artikel is, eerstens, om die kennisdomein van Regeerkunde te konstrueer, en tweedens, om die relevansie van die bestudering daarvan binne die konteks van ‘n ontwikkelingstaat te verreken.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/8571
    Collections
    • Inaugural Lectures - Potchefstroom Campus [358]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV