• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Humanities
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Humanities
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Chronosisteemverwante faktore wat gelei het tot bende–betrokkenheid in 'n landelike gebied in die Wes–Kaap

    Thumbnail
    View/Open
    Swanepoel_L.pdf (597.7Kb)
    Date
    2011
    Author
    Swanepoel, Lizanne
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Twee navorsingsvrae word deur hierdie studie beantwoord, naamlik “Wat is die Chronosisteemverwante faktore wat gelei het tot bende–betrokkenheid in ’n landelike gebied in die Wes–Kaap vanuit die perspektief van oud–bendelede?” en “Watter riglyne kan daar gestel word ter voorkoming van bende–betrokkenheid by jonger kinders in Sir Lowry’s Pass Village, gebaseer op die chronosisteemverwante faktore wat geïdentifiseer word?” ’n Gevallestudie–ontwerp is gevolg waar retrospektiewe beskrywings van oorsaaklike faktore deur oud–bendelede lig gewerp het op aspekte wat relevant is in die voorkoming van bende–betrokkenheid by jonger kinders in ’n kwesbare landelike gebied, naamlik Sir Lowry’s Pass Village in die Wes–Kaap. Chronosisteemverwante faktore wat gelei het tot bende–betrokkenheid in ’n landelike gebied in die Wes–Kaap, naamlik Sir Lowry’s Pass Village, moet vasgestel word aangesien dit ’n kettingreaksie tot gevolg het. Sir Lowry’s Pass Village is ’n gevaarsone vir kinders wat bende–betrokkenheid betref. Indien die faktore vasgestel kan word, kan dit as ’n riglyn vir die bekamping van bende–betrokkenheid dien. Hierdie studie poog om riglyne daar te stel gebaseer op die bevindinge sodat kinders teen bende–betrokkenheid beskerm kan word.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/7559
    Collections
    • Humanities [2696]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV