Show simple item record

dc.contributor.authorHoepfner, Hendrik Gustav
dc.contributor.authorLotter, George Adrian
dc.date.accessioned2012-10-15T10:48:07Z
dc.date.available2012-10-15T10:48:07Z
dc.date.issued2011
dc.identifier.citationLotter, G.A. & Hoepfner, H.G. 2011. Die pastorale begeleiding van die aangenome kind met betrekking tot die Vaderskap van God. In die Skriflig/In luce Verbi, 45(2&3):551-568. [http://www.inluceverbi.org.za]en_US
dc.identifier.issn1018-6441
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/7492
dc.description.abstractPastoral guidance of the adopted child with regard to the Fatherhood of God In this article the significance of the Fatherhood of God for adopted children and the way they may be guided pastorally, is researched. The ongoing debate regarding adopted children and specific issues with them, like identity, rejection and loss, will be discussed. The father-image adopted children have of the biological and the adoptive father is respectively investigated, followed by a discussion of how the adopted child’s image of God may be influenced by the image of an earthly father. Guidelines for the pastoral guidance regarding the Fatherhood of God and the forming of identity, as well as dealing with rejection and loss, are given. The article ends with some conclusions.en_US
dc.description.abstractIn hierdie artikel word die betekenis van die Vaderskap van God by aangenome kinders ondersoek en ook hoe hulle pastoral daarin begelei kan word. Die voortgaande debat oor aangenome kinders en spesifieke kwessies by aangenome kinders soos identiteit, verwerping en verlies word bespreek. Verder word die vaderbeeld wat aangenome kinders van onderskeidelik die biologiese vader en die aanneemvader het, ondersoek, gevolg deur ’n bespreking van hoe die aangenome kind se beeld van God moontlik beïnvloed kan word deur die beeld van ’n aardse vader. Riglyne vir pastorale begeleiding tot ’n gesonde opvatting oor die Vaderskap van God en die vorming van identiteit, asook die hantering van verwerping en verlies, word gegee. Die artikel sluit af met enkele gevolgtrekkings.
dc.description.urihttp://dx.doi.org/10.4102/ids.v45i2&3.28
dc.language.isootheren_US
dc.publisherAOSISen_US
dc.subjectAangenome kinden_US
dc.subjectpastorale begeleidingen_US
dc.subjectVaderskap van Goden_US
dc.titleDie pastorale begeleiding van die aangenome kind met betrekking tot die Vaderskap van Goden_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record