• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Theology
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Theology
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Besinning oor die diakonale dienswerk na aanleiding van Handelinge 6:1-7

    Thumbnail
    View/Open
    Besinningoor67.pdf (219.7Kb)
    Date
    2010
    Author
    Breed, Douw Gerbrand
    Breed, Gert
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Reflection on diaconal service in relation to Acts 6:1-7 Acts 6 is traditionally considered as the description of the origin of the special service of deaconship. The essence and duty of diaconal service is inferred from Acts 6:1-7; it is the service responsible for the care of the poor and promotion of mutual support and love in the church. This article re-examines Acts 6. It investigates whether this text truly describes diaconal service and what it conveys about the content and essence of the seven’s service. This study shows that Acts 6 does not describe the institution of a special service (office) and that the content and essence of the special diaconal service cannot be derived from this text. Acts 6:1-7 is a description of the dynamic work of the Holy Spirit within the church, related to the difficulties that arise with service (διακονία) due to rapid growth.
     
    Besinning oor die diakonale dienswerk na aanleiding van Handelinge 6:1-7 Handelinge 6 word tradisioneel beskou as die beskrywing van die ontstaan van die besondere diens van die diaken. Uit Handelinge 6:1-7 word gewoonlik die wese en die taak van diakonale dienswerk afgelei, naamlik dat dit ’n diens is wat die versorging van die armes in die gemeente behartig en die onderlinge meelewing en liefde moet bevorder. In hierdie artikel word Handelinge 6 opnuut ondersoek. Daar word ondersoek ingestel of die gedeelte inderdaad die ontstaan van die diakonale diens beskryf en wat dit sê oor die inhoud en wese van die sewe se dienswerk. Uit die ondersoek word dit duidelik Besinning oor die diakonale dienswerk na aanleiding van Handelinge 6:1-7 dat Handelinge 6 nie die instelling van ’n nuwe besondere diens (amp) beskryf nie en dat die inhoud en wese van die besondere diakonale diens nie hieruit afgelei kan word nie. Handelinge 6:1-7 beskryf eerder die dinamiese werking van die Heilige Gees binne ’n gemeente waarin daar weens die vinnige groei probleme ontstaan ten opsigte van die bedieningswerk (διακονία).
     
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/7477
    Collections
    • Faculty of Theology [980]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV