Wonderdaad

Piet van der Schyff was vanaf 1958 tot 1963 as student en sedert 1971 as dosent, professor en departementshoof in Geskiedenis, universiteitsargivaris en geskiedskrywer verbonde aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys. Hy is die skrywer en medeskrywer van verskeie boeke oor historiese onderwerpe en het, met joernalistieke opleiding tot op graadvlak, oor hare heen verskeie wetenskaplike en 'n groot aantal aktualiteitsartikels in tydskrifte en koerante gepubliseer. Hierbenewens het hy aan etlike aktualiteitsprogramme op radio en televisie deelgeneem en was hy medewerker aan twee groot dokumentêre TV-reekse. Hy het ook oor jare heen wyd navorsing gedoen en historiese data versamel in argiewe en biblioteke oral in Suid-Afrika asook Brittanje, Nederland, Kanada, die VSA, Nieu-Seeland en Australië. Met hulle Karooplaas as basis, lê Piet hom tans toe op vryskut-geskiedskrywing. Piet het sy beroepsloopbaan begin as redakteur vir publikasies in die Staatsargief, waarna hy medestigter en hoof was van die Politieke Argief aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat (later omskep in die Instituut vir Eietydse Geskiedenis), die argief van die ou Suid-Afrikaanse Rugbyraad (later die SA Rugbyvoetbalunie SARVU) en die PUK-Argief. |
![]() |
© 2003 Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys | |
Inhoud: |
|
Proloog | |
Hoofstuk 1.1 : Grondslae | |
Hoofstuk 1.2 : Vestiging Literariese Departement | |
Hoofstuk 1.3 : Wyer Horisonne... en Donker Wolke | |
Hoofstuk 1.4 : Oorlewing en Verplasing | |
Hoofstuk 1.5 : Vestiging te Potchefstroom | |
Hoofstuk 1.6 : "Maar Net ? Droom?... | |
Hoofstuk 1.7 : Die Droom Word Waar! | |
Hoofstuk 1.8 : Kort Tussenspel : "Vir Christelike Hoër Onderwys" | |
Hoofstuk 2.1 : ? Plek In Die Son: Ordeninge en Konsolidasie | |
Hoofstuk 2.2 : Korporatiewe Identiteit | |
Hoofstuk 2.3 : Groeilyne en Groeipyne | |
Hoofstuk 2.4 : "Swaard Van Damokles" : Van Der Horst-Kommissie | |
Hoofstuk 2.5 : Nuwe Geboue, Nuwe Aansien | |
Hoofstuk 3.1 : Die Gewetensklousule en die Herstel van die "Verminkte Vaandel" | |
Hoofstuk 3.2 : Konsolidasie (30-erjare) | |
Hoofstuk 3.3 : "Vordering en Groei... Rustig en Kalm" | |
Hoofstuk 3.4 : Geldsake: Besuiniging en Dun Sny Van Rieme | |
Hoofstuk 3.5 : Kampusontwikkeling | |
Hoofstuk 4.1 : Die PUK en die Politiek, 30-erjare | |
Hoofstuk 4.2 : PUK en die Tweede Wêreldoorlog | |
Hoofstuk 4.3 : "Storm en Drang" – Politiek, 40-erjare | |
Hoofstuk 4.4 : PUK en die Rasse- of Kleurvraagstuk: "Die Grootste Probleem is Ons Land" | |
Hoofstuk 5.1 : Handhawing van PUK-Karakter | |
Hoofstuk 5.2 : Die Pad na Selfstandigheid | |
Hoofstuk 5.3 : "Die Beloofde Land!" – PU vir CHO, 1951 | |
Hoofstuk 5.4 : Epiloog: Embleem en Alma Mater (vervolg) en Gedenkboek | |
Verwysings |
Recent Submissions
-
Wonderdaad--! : die PUK tot 1951 : wording, vestiging en selfstandigheid / deur P.F. van Schyff.
([Potchefstroom] : Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, 2003., 2003)