Show simple item record

dc.contributor.authorCoetzee, E R
dc.date.accessioned2012-04-05T10:01:25Z
dc.date.available2012-04-05T10:01:25Z
dc.date.issued1987
dc.identifier.citationCoetzee, E.R. 1987. Fasette van die landelike vestiging van blankes in Suidwes-Afrika. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 21:13-20, Jan. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6409
dc.description.abstract• Opsomming: In hierdie bydrae word vier fases van Blanke landelike vestiging in Suidwes-Afrika tussen 1915 en 1931 onderskei. Eerstens was daar die tydperk van militêre regering (tussen 1915 en 1920) waarin groot getalle Blanke veeboere uit die Unie die land binnegekom het. Hierdie setlaars is gevestig op onbewoonde regeringsgrond wat wel opgemeet was. Gedurende die tweede fase (1920 - 1925) is ongeveer 1200 plase ingevolge die Landnedersettingswet van die Unie van Suid-Afrika van 1920 aan nuwe Blanke boere toegeken. Hierna het 'n tydperk van landelike konsolidasie gevolg (1925 - 1928) toe die Landraad probeer het om geesdriftige, nuwe boere in die landelike gebiede te vestig. Met die koms van die Angola-boere is die laaste (vierde) fase van Blanke nedersetting ingelui en teen 1939 was alle beskikbare regeringsplase in hierdie gebied reeds toegeken.en_US
dc.description.abstract• Summary: This contribution identifies four phases of land settlement by Whites in South-West Africa between 1915 and 1931. First there was the period of military government from 1915 to 1920 when large numbers of White stock farmers from the Union entered the territory. These settlers were established on uninhabited, but surveyed, government ground. During the second phase (1920 - 1925) approximately 1200 farms were granted to new White farmers in accordance with the land Settlement Act (1920) of the Union of South Africa. Thereafter a period of consolidation followed (1925 - 1928) as the Land Board attempted to settle keen, new farmers in the rural areas. The arrival of the Angolan farmers forms the fourth phase of White settlement and by 1939 all available government farms in South-West Africa had been granted.
dc.language.isootheren_US
dc.publisherAfdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRCen_US
dc.titleFasette van die landelike vestiging van blankes in Suidwes-Afrika.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record