dc.contributor.author | Snyman, P H R | |
dc.date.accessioned | 2012-04-05T06:39:46Z | |
dc.date.available | 2012-04-05T06:39:46Z | |
dc.date.issued | 1987 | |
dc.identifier.citation | Snyman, P.H.R. 1987. Die rol van sendelinge, die owerheid en ekonomiese faktore in die onstaan van Kuruman, 1886 - 1913. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 22:5-14, Jul. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968] | en_US |
dc.identifier.issn | 0379-9867 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/6400 | |
dc.description.abstract | • Opsomming:
Maatstawwe om te bepaal wanneer 'n dorp in Suid-Afrika gestig is, kon
nog nooit werklik neergelê word nie. 'n Studie in enkele Noord-Kaaplandse
distrikte bring aan die lig dat slegs een dorp in die streek nie sy stigtingsdatum
tot die instelling van plaaslike bestuur terugvoer nie. Teen hierdie
agtergrond word in Kuruman se eeufeesjaar die omstandighede ontleed
wat veroorsaak het dat die dorp na goedkeuring vir aanleg (1886) en die
uitmeet van erwe (1887) teen so 'n slakkegang ontwikkel het dat plaaslike
bestuur eers ongeveer 30 jaar later toegeken is. Die studie toon aan dat
die optrede van sendelinge en die owerheid, asook ekonomiese faktore,
tussen 1886 en 1903 grootliks hiervoor verantwoordelik was. Namate die
beperkinge verdwyn het en danksy 'n bevolkingstoename en ekonomiese
oplewing vanaf 1903 het Kuruman binne die bestek van 'n dekade tot
'n belangrike dienssentrum ontwikkel, in 1903 'n dorpsbestuursraad gekry
en drie jaar later munisipale status verwerf. | en_US |
dc.description.abstract | • Summary:
It has never been easy to fix criteria for determining when a South African
town was founded. A study of a few Northern Cape districts reveals that
only one town in this region does not trace its date of establishment back
to the installation of local government. The reasons why Kuruman developed
at a snail's pace - from the time when the town's establishment
was approved (1886) and erven were surveyed (1887) - before it was
granted local government almost 30 years later, are analysed in Kuruman' s
centenary. The study indicates that between 1886 and 1903 the actions
of missionaries and the government, as well as economic factors, were to
a great extent responsible for this state of affairs. As these restrictions disappeared,
and as a result of the population growth and economic revival since
1903, Kuruman developed into an important service centre within a decade.
In 1913 a village management board was formed, and three years later
Kuruman was granted municipal status. | |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC | en_US |
dc.title | Die rol van sendelinge, die owerheid en ekonomiese faktore in die onstaan van Kuruman, 1886 - 1913. | en_US |
dc.type | Article | en_US |