Origins of Durban.
Abstract
• Opsomming:
Die betroubaarheid van 23 Junie 1835 as eintlike stigtingsdatum van die
hawestad Durban word in hierdie artikel bevraagteken. Met verwysing
na die bydrae van sy stigters, die inheemse bevolking by die Bluff, die
Britse nedersetters en die Voortrekkers word die ontstaan van die stad
ontleed. Daar word aangevoer dat Henry Francis Fynn en Francis Farewell se
oorspronklike nedersetting in Mei en Junie 1824 die kern was waaruit
die huidige Durban gegroei bet. Dit beteken dus dat die stad in 1988
nie sy 153ste herdenking nie maar inderdaad sy 164ste herdenking vier. • Summary:
This contribution challenges the authenticity of 23 June 1835 as the actual
founding day of Durban. The origins of this seaport are traced, with reference
to the role played by the founders, the indigenous inhabitants on
the Bluff, the British settlers and the Voortrekkers. The author concludes
that the original settlement of Henry Francis Fynn and Francis Farewell
during May and June 1824 was the nucleus that developed into the present
city. This implies that in 1988 Durban should be celebrating its 164th
anniversary and not its 153rd anniversary.
Collections
- Contree: 1988 No 23 [10]