Show simple item record

dc.contributor.authorBottomley, John
dc.date.accessioned2012-03-19T07:23:14Z
dc.date.available2012-03-19T07:23:14Z
dc.date.issued1997
dc.identifier.citationBottomley, J. 1997. "Garrisoning the moon against an attack from Mars"; the siege of Mafeking and the imperial mindset. New contree, 41:7-24, Sep. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6340
dc.description.abstractDie Beleg van Mafeking sal altyd 'n belangrike hoofstuk in die annale van Imperialisme wees. Die amptelike interpretasie van gebeure word geboekstaaf deur dagboeke. Drie Victoria Kruise is toegeken, en loopbane en reputasies, wat die glorie van 'n dankbare Ryk weerspieël het, was gewaarborg. Maar was dit die realiteit? Hierdie referaat poog om 'n breër perspektief en derhalwe 'n beter begrip van die Beleg weer te gee. Dit sluit in Sol Plaatje se beskrywing van die onthutsende opofferings deur swartes; Abraham Stafleu se weergawe van die onbekwaamheid en onverdraagsaamheid van die Boereleierskap en hoe naby hulle aan 'n oorwinning was. Ada Cock met haar babas se heroïese stryd om oorlewing te midde van 'n nagmerriewêreld van angs en warboel. Sulke dergelike wyd uiteenlopende perspektiewe illustreer die dilemmas in die weg van die wat Imperialisme wil verstaan. Hierdie ideologie het sy ontstaan te danke aan die Britse adel se oorlewingsdrang en het ontwikkel tot 'n globale dominasie-meganisme. Die magie van Imperialisme het miljoene betower en vele het hulle lewens daarvoor opgeoffer. Teenoor diegene wat die Imperialistiese ideaal gedien het, was daar bevolkingsgroepe wat gely het; en selfs in die 1990s is daar nag groot bevolkingsgroepe van 'lewende gewondes' wat sukkel om hulle te versoen met die wêreld wat die Imperialiste geskep het.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartment of History, University of North-Westen_US
dc.title"Garrisoning the moon against an attack from Mars"; the siege of Mafeking and the imperial mindset.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record