Show simple item record

dc.contributor.authorVerhoef, Grietjie
dc.date.accessioned2012-03-06T07:22:10Z
dc.date.available2012-03-06T07:22:10Z
dc.date.issued1999
dc.identifier.citationVerhoef, G. 1999. Stokvels and economic empowerment: the case of African women in South Africa, ca. 1930 - 1998. New contree, 46:31-51, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6271
dc.description.abstractVerwantskapverhoudings in tradisionele gemeenskappe het vroue onderwerp aan die gesag van mans en ouer vroue. Vroue behoort aan hulle mans en hulle reg om in die kraal te woon het afgehang van haar verwantskap tot een of ander man, lewend of afgestorwe. Ingevolge die kommunale grondbesitstelsel kon vroue nie grond erf nie, maar dit het vererf na haar kinders. Vroue het vruggebruik van hul afgestorwe eggenotes se grond behou. Wanneer vroue uit die tradisionele sektor uitbeweeg het, het die moontlikheid ontstaan om vry en onafhanklik van die man te word. Swart vroue wat stedelike gebiede toe getrek het, het self 'n inkome begin verdien. Dikwels het weduwees deur verstedeliking begin om 'n onafhanklike lewe te skep. In hierdie stedelike omgewing het vroue ondernemend oorgegaan tot informele sektor aktiwiteite, maar hulle het toegang tot kontant ontwikkel waarvoor hulle dan stokvelle gestig het. Stokvelle was sosio-ekonomiese ondersteuningstelsels om daaglikse bestaansbehoeftes asook later langtermyn aan krediet aan te spreek. In hierdie artikel word die stokvel as tipiese ROSCA-organisasie ontleed. Die verskillende verskyningsvorme van stokvelle word bespreek asook die funksies daarvan in die Swart gemeenskappe. Ten slotte word verwys na die pogings tot integrasie van stokvelle in die formele finansiële stelsel. Die artikel is krities ten aansien van die mate waartoe formele finansiële instellings die bewese spaargeneigdheid van hierdie organisasies erken en op grond daarvan toegang tot krediet ver/een.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartment of History, University of North-Westen_US
dc.titleStokvels and economic empowerment: the case of African women in South Africa, ca. 1930 - 1998.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record