Formalizing milk production in Johannesburg: the dissolution of white petty milk-producers, 1908 - 1920.
Abstract
• Opsomming:
In die vroeë twintigste eeu het Johannesburg sy daaglikse melkvoorraad
van 'n verskeidenheid klein 'informele' melkerye asook
van 'n paar groot melkerye verkry. Aangespoor deur toenemende
belangstelling in hoë gesondheidstandaarde in die algemeen het die
munisipaliteit begin om melkproduksie strenger te beheer. Gevolglik was daar 'n toename in die produksiekoste van die groot melkerye
wat op hul beurt die amptenare en die klein produsente as
'vyande' beskou het. In die daaropvolgende stryd is 'n aantal munisipale
regulasies uitgevaardig wat gelei het tot die sluiting van die
klein melkerye omdat hul eienaars nie die bouregulasies kon nakom
nie, en nie soseer omdat bulle onhigiëniese melk geproduseer het nie.
In teenstelling met die beëindiging van ander kIeinproduksiebedrywe
wat die swart produsente die meeste geraak het, was dit hier
die blanke produsente wat die ergste getref is. • Summary:
In the early part of the twentieth century daily milk supplies in Johannesburg
came from a proliferation of small-scale 'informal'
dairies as well as from a few large-scale dairies. Spurred on by a
growing concern for high standards of hygiene in general the municipality
began to police the production of milk more strictly. The
effect was to cause an increase in the production costs of the largescale
dairies which in turn viewed both the officials and the smallscale
producers as 'enemies'. In the ensuing struggle a set of municipal
by-laws was produced which had the effect of closing down the
small-scale dairies because their owners were unable to meet the
building standards imposed on them rather than because they were
producing unhygienic milk. Unlike the demise of other pettyproduction
activities it was white and not black producers who were
most affected.
Collections
- Contree: 1991 No 30 [11]