Now showing items 2-11 of 11

    • Cammack, D. 1990. The Rand at war 1899 - 1902: the Witwatersrand and the Anglo-Boer War. [Book review] 

      Wessels, André (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavors ing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
    • Delegorgue, A. 1990. Travels in Southern Africa, volume 1. [Book review] 

      Cubbin, A E (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavors ing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
    • Die ontwikkeling van Boesmanland gedurende die negentiende eeu. 

      Broodryk, Maritz (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
      • Opsomming: In hierdie artikel word die geskiedenis behandel van die gebied in Noordwes-Kaapland wat oorspronklik deur die Boesmans (San) bewoon is. Dit ondersoek die geleidelike noordwaartse uitbreiding van die Kaapkolonie ...
    • Formalizing milk production in Johannesburg: the dissolution of white petty milk-producers, 1908 - 1920. 

      Beavon, K S O; Elder, G (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
      • Opsomming: In die vroeë twintigste eeu het Johannesburg sy daaglikse melkvoorraad van 'n verskeidenheid klein 'informele' melkerye asook van 'n paar groot melkerye verkry. Aangespoor deur toenemende belangstelling ...
    • James, W. & Simons, M. 1989. The angry divide. [Book review] 

      Du Plooy, Paula (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavors ing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
    • Laband, J. & Thompson, P. 1990. Kingdom and colony at war: sixteen studies on the Anglo-Zulu War of 1879. [Book review] 

      Dominy, Graham (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavors ing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
    • Leverton, B.J.T. 1990. Records of Natal, III, August 1835 - June 1838. [Book review] 

      Hummel, H C (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavors ing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
    • Mushroom valley-onderstandskamp. 

      Van der Bank, D A (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
      • Opsomming: Die afbrand van plase en die vernietiging van eiendom gedurende die Tweede Anglo-Boereoorlog het talle boere en veral bywoners sonder heenkome gelaat. Om die konsentrasiekampe te sluit en rantsoenering te ...
    • Sanitation and health conditions in Windhoek, South West Africa, under South African rule between 1915 and 1939. 

      Kotze, C E (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
      • Opsomming: Sanitasie in Windhoek tussen die wêreldoorloë was primitief en onbevredigend. 'n Emmerstelsel is tot 1932 in die blanke dorp gebruik, toe spoelriolering ingestel is. In die lokasie is oop slote tot 1933 gebruik, ...
    • Tegnologie en gesondheid: myntering op die Witwatersrandse goudmyne, 1886 - 1920. 

      Van Aswegen, H J (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
      • Opsomming: Myntering was een van die vernaamste en mees gevreesde bedryfsiektes op die goudmyne van die Witwatersrand tussen 1886 en 1920. Daar was 'n duidelike verband tussen die toename van die siekte en die gebruik ...