dc.contributor.author | Terblanche, H O | |
dc.date.accessioned | 2012-01-31T06:58:08Z | |
dc.date.available | 2012-01-31T06:58:08Z | |
dc.date.issued | 1993 | |
dc.identifier.citation | Terblanche, H.O. 1993. Die armblanke-vraagstuk in Port Elizabeth, 1916 - 1934: 'n verkennende studie. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 33:1-11, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969] | en_US |
dc.identifier.issn | 0379-9867 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/5398 | |
dc.description.abstract | • Opsomming:
Groot getalle verarmde landelike Afrikaners het vanweë
plattelandse verarming en stedelike industrialisasie na die stad
getrek. Die armblankes was veral ongeskoolde en
mindergeskoolde arbeiders. Blanke werkloosheid het
gedurende die twintiger- en dertigerjare groot afmetings in Port
Elizabeth aangeneem. Slegs 'n klein persentasie blankes het
hul eie huise besit. Oorbewoning was algemeen en
plakkerstoestande het in die periferiegebiede van Korsten en
Sidwell geheers. Dít het tot swak gesondheidstoestande gelei.
Gemeenskapsarmoede het die Afrikaner in die stad ook op
onderwysgebied geknel. Daar het gevolglik by baie verarmde
Afrikaners 'n minderwaardigheidsgevoel posgevat. | |
dc.description.abstract | • Summary:
Two factors were mainly responsible for the impoverished rural
Afrikaner's trek to the city, namely rural impoverishment and
urban industrialisation. Most of the poor whites were unskilled
or semi-skilled workers. White unemployment was rife in Port
Elizabeth during the 1920's and 1930's. Only a small
percentage of the whites owned their own homes.
Overcrowding was a common phenomenon. Korsten and
Sidwell was in actual fact one big slum. The health conditions
were shocking. Community poverty also adversely affected the
urban Afrikaner as regards education. Many impoverished
Afrikaners in the city thus developed a feeling of inferiority. | |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University | en_US |
dc.title | Die armblanke-vraagstuk in Port Elizabeth, 1916 - 1934: 'n verkennende studie. | en_US |
dc.type | Article | en_US |