Show simple item record

dc.contributor.authorSingh, Shanta
dc.date.accessioned2012-01-23T07:30:06Z
dc.date.available2012-01-23T07:30:06Z
dc.date.issued2006
dc.identifier.citationSingh, S. 2006. Overcrowding in South African prisons: the reality in the 21st century. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 51:171-199, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5309
dc.description.abstractTans is Suid-Afrika se 240 gevangenisse erg oorbevolk. 'n Toename in die gevangenisbevolking oor die afgelope jare het strawwe druk op die Departement van Korrektiewe Dienste se beskikbare hulpmiddele geplaas. Gevolglik dat 'n behoorlike funksionering van dié Departement gekniehalter word. 'n Oorbevolking het noodwendig 'n negatiewe uitwerking op die wyse van opsluiting van, en dienslewering aan, gevangenes. 'n Berekening is gemaak dat daar tussen 2007 en 2008 sowat 200 000 gevangenes sal wees. Die onkoste van die Staat vir die huisvesting van soveel gevangenes beloop ongeveer R25 miljoen per dag. In hierdie artikel word die oorbevolking van Suid-Afrikaanse gevangenes ondersoek.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.titleOvercrowding in South African prisons: the reality in the 21st century.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record