Show simple item record

dc.contributor.authorVan Eeden, Elize S
dc.date.accessioned2012-01-20T09:59:08Z
dc.date.available2012-01-20T09:59:08Z
dc.date.issued2008
dc.identifier.citationVan Eeden, E.S. 2008. Conceptual "envirobusion" in 21st century environmental issues in South Africa: past practices abusing present thought. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 55:137-166, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5291
dc.description.abstractSoos wat meer publikasies in die Sosiale en Menswetenskappe geproduseer word m.b.t. ‘n verskeidenheid van temas tussen mens en omgewing na die industriële era, hoe komplekser raak dit om huidige, vroeg-21e eeuse, omgewingsaangeleenthede te begryp sowel as te benader. Die kompleksiteit is en word aangemoedig deurdat tradisionele omgewingsgerigte denke, wat byvoorbeeld steeds inherent in optredes van hoofbesoedelaars aanwesig is, nie oornag deur nuwe besondere wetgewing of deur wetenskaplike en sogenaamde effektiewe reguleringsmeganismes verander kan word nie. Gevolglik harmonieer al hierdie aktiwiteite, met die doel om ‘n meer aanvaarbare omgewing vir die mens te bewerkstellig, kwalik. Inteendeel, dit kom eerder voor asof die stemme daarin vervat mekaar dikwels weerspreek, en dit reflekteer ook – vanweë kompleksiteite – in wetenskaplikes se debattering van byvoorbeeld omgewingskonsepte (vandaar die gebruik van die “evirobusion”-konsep om hierdie versameling van kompleksiteite rakende ‘n benadering tot omgewings in die artikel te verwoord). Etlike omgewings pas binne hierdie komplekse “envirobusion”-tipe definisie. In die artikel word ‘n begrip van hierdie definisie bespreek asook hoe dit veral in die Merafong-omgewing (Carletonville-gebied in die Verre Wesrand) toepaslik kan wees as ‘n voorbeeld van “envirobusion”.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.titleConceptual "envirobusion" in 21st century environmental issues in South Africa: past practices abusing present thought.en_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID10065016 - Van Eeden, Elize Sonja


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record