Show simple item record

dc.contributor.authorRugarli, Anna Maria
dc.contributor.authorShell, Robert C H
dc.date.accessioned2012-01-20T09:22:45Z
dc.date.available2012-01-20T09:22:45Z
dc.date.issued2008
dc.identifier.citationRugarli, A.M. & Shell, R.C.H. 2008. Historical relevance?: ten sketches of women illegally enslaved at the Cape, 1823 to 1830. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 55:43-65, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5287
dc.description.abstractDie artikel handel oor die verhale van slawevroue wat deel was van die slawehandelsproses teen die einde van die 18e eeu. Hulle is na die Kaap de Goede Hoop gebring as vry slawe of - soos hul eienaars gemeen het - as “geskenke”. Hierdie mini biografieë vertel die verhale van vroue wie se lot was dié van vervreemding van hul geboorteland, en slawerny in ‘n nuwe vreemde land. Slawevroue het protesteer en hul situasie by die owerhede aangemeld om sodoende hul vryheid terug te win toe dit moontlik was in die 1820s. Persoonlike getuienisse is beskikbaar van sulke vroue soos opgeteken in die Boek van Klagtes deur die Guardian of Slaves gedurende die opskudding van die 1820s. In die artikel word hierdie getuienisse kortliks bespreek, waarop elk se historiese relevansie vervolgens bepaal word.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.titleHistorical relevance?: ten sketches of women illegally enslaved at the Cape, 1823 to 1830.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record