Show simple item record

dc.contributor.authorMorton, Fred
dc.date.accessioned2012-01-19T12:29:16Z
dc.date.available2012-01-19T12:29:16Z
dc.date.issued2008
dc.identifier.citationMorton, F. 2008. Creating maps as historical evidence: reconsidering settlement patterns and group relations in the Rustenburg-Pilanesberg area before 1810. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 56:1-22, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5259
dc.description.abstract• Opsomming: Die aanlyn Landbougeografiese Inligtingsstelsel Sisteem – (bekend as AGIS) – sowel as die omvattende Atlas databasis, tesame met mondelinge oorlewering/tradisies en topokadastrale kaarte is in hierdie artikel gebruik om terrein- en grondkaarte te ontwikkel ten opsigte van sowat agt van die vyftien 18e eeuse nedersettings in die Rustenburg-Pilanesberg gebied. Hierdie kaarte demonstreer die belangrikheid van grond- en waterbronne in die keuse van waar landelike nedersettings eventueel gevestig is. Hierdie keuses wat gemaak is, wys dan ook noodwendig kontrasterende standpunte uit rakende tradisionele en bestaande sieninge oor vestigingspatrone en intergroepverhoudinge in die pre-mfecane periode. ‘n Oorsig van mondelinge oorleweringe en AGIS kaarte voorsien die nodige bewyse om die historiese vertolkings Parsons en Manson krities te debatteer. Hierdie vertolkings stel dit dat die nedersettings in die Rustenburg-Pilanesberg-gebied in ‘n toenemende konflik ingetrek is in die fase wat die mfecane voorafgegaan het. In die artikel word die standpunt gehuldig dat groepe in die Rustenburg-Pilanesberg-gebied hulle landboubedrywighede en veeteeltaktiwiteite sedert die 17e eeu geoptimaliseer het in ruimtes wat op ‘n skaflike afstand van mekaar was, en nie-defensief van aard was. Vir generasies is daar in vrede met mekaar geleef, alhoewel konflik onderling soms wel aan die orde van die dag was. Dit blyk uit hierdie vertolking dat die Rustenburg-Pilanesberg nedersettingsgroepe wel moeilike bure met mekaar kon wees, maar eweso was hulle in staat om langdurige ooreenkomste te sluit. Hierdie langdurige vrede het in duie gestort met invalle deur die Pedi gedurende die vroeg 1820’s. ‘n Analise van die kaarte wys ook uit dat toekomstige argeologiese navorsing gelyksoortige baat kan vind by die ondersoek van kleiner nedersettings soos dié van die Rustenburg-Pilanesberg gebied teenoor dié van mega-nedersettingsterreine soos Marathodi.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.titleCreating maps as historical evidence: reconsidering settlement patterns and group relations in the Rustenburg-Pilanesberg area before 1810.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record