Show simple item record

dc.contributor.authorTsatsire, Israel
dc.contributor.authorRaga, Kishore
dc.contributor.authorTaylor, John D
dc.contributor.authorNealer, Eric J
dc.date.accessioned2012-01-19T12:10:58Z
dc.date.available2012-01-19T12:10:58Z
dc.date.issued2009
dc.identifier.citationTsatsire, I., Raga, K., Taylor, J.D. & Nealer, E. 2009. Historical overview of specific local government transformatory developments in South Africa. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 57:129-147, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5257
dc.description.abstract• Opsomming: In hierdie artikel word die evolusie van plaaslike regering in Suid-Afrika sedert 1652 oorkoepelend beskou met ‘n spesifieke klem op veral plaaslike bestuur vanaf 1994 Suid-Afrika bestuur het, het dit spoedig nodig geblyk in die Kaapprovinsie. Nou ‘n nuwe politieke bestel dat die aard en omvang van die transformasie van plaaslike regering in terme van die verskillende bevolkingsgroepe en politieke ideologieë van die vorige politieke bestelle ondersoek en beskryf behoort te word. ‘n Aantal wetgewende voorskrifte aangaande transformasie in die land se plaaslike regeringstrukture word in die artikel aangespreek. Dit word onder andere aangevoer dat die grondwetlike en ander wetgewende behoeftes en voorskrifte asook die openbare diensleweringsagterstande die skuif na ontwikkelende plaaslike regering met uitgebreide openbare raadpleging en deelname bewerkstellig het.. Die historiese plek en rol van die vorige Swart plaaslike owerhede en die Indiër en Kleurling Bestuurskomitees onder die vorige Nasionale Party regering word ook onder die loep geneem. Laastens word daar ‘n opsomming verskaf aangaande die pre-interim, interim (1993 tot 1998) en finale fase (2000) van die herstrukturering van die Suid-Afrikaanse plaaslike regeringsfeer.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.subjectLocal government transformationen_US
dc.subjectEnvironmental actsen_US
dc.subjectEvolution of local governance in South Africaen_US
dc.titleHistorical overview of specific local government transformatory developments in South Africa.en_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID12387308 - Nealer, Eric J.


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record