Show simple item record

dc.contributor.authorGiliomee, Hermann
dc.date.accessioned2012-01-16T12:11:59Z
dc.date.available2012-01-16T12:11:59Z
dc.date.issued2010
dc.identifier.citationGiliomee, H. 2010. The uses of history. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 60:21-41, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5209
dc.description.abstract• Opsomming: Op drie maniere kan die studie van geskiedenis tot nut van mense wees. In die eerste plek kan dit hulle help om `n behoorlike besef te kry van hul onderskeie afkoms en erfenis. Geskiedenis leer mense nie hoe om op te tree of suksesvol te wees nie, maar wie hulle is. Die artikel onderskryf hierdie standpunt maar ondersoek ook ander moontlikhede om die waarde van geskiedenis te bepaal. Die een is dat die geskiedenis politici kan help om hardnekkige probleme op te los wat hul wortels in die geskiedenis het. Die probleem hiermee is dat maghebbers die geskiedenis verwring om hul eie siening van historiese probleme af te dwing. Historici moet hierdie taktiek aan die kaak stel. Derdens is daar die geloof dat geskiedenis kan help om beter toekomstige ontwikkelinge te antisipeer. `n Studie van die geskiedenis kan ook mense help om meer voorbereid vir die toekoms te wees. Die geskiedenis is egter nooit voorspelbaar nie. Mense word telkens verras deur onverwagte wendinge. Die bespreking wil hierdie hindernisse in die waarde van geskiedenis uitlig.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.subjectValue of history
dc.subjectUses of history
dc.subjectHeritage and history
dc.subjectThe future and history
dc.subjectCitizenship and policy making
dc.titleThe uses of history.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record