Browsing Contree: 1981 No 10 by Issue Date
Now showing items 1-7 of 7
-
The Grahamstown city hall - the tale of two foundation stones.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)• Opsomming: Ofskoon Grahamstad reeds in 1837 munisipale status verwerf het, het dit bykans nog vyftien jaar geduur voordat ernstige pogings aangewend is om 'n eie stadsaal en kantore vir die munisipale kommissarisse te ... -
The "small Greek cities" of the Cape Peninsula.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)• Opsomming: Teen die einde van die negentiende eeu was dit duidelik dat dit noodsaaklik was om die talle klein munisipaliteite in die Kaapse Skiereiland te reorganiseer. Met dit in gedagte is die Kaapse Skiereiland-kommissie ... -
The growth of local self-government in the peri-urban areas north of Johannesburg, 1939 to 1969.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)• Opsomming: Suid-Afrika het in die twintiger- en dertigerjare van hierdie eeu met onbeheerde en snelle verstedeliking te doen gehad. Die gesondheidsvraagstukke wat geskep is deur nedersettings in die randgebiede van ... -
Die ontwikkeling van die Brakpanse munisipale wapen 1920 - 1966.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)• Opsomming: Die dorpswapen wat in 1920 deur die Brakpanse dorpsraad goedgekeur is, se ontwerp was heraldies onbevredigend. Dit het egter geen kommentaar ontlok voordat die Heraldiese Genootskap van Suidelike Afrika ... -
"Aan de Grobbelaarsrivier" - 'n greep uit die vestigingsgeskiedenis van Oudtshoorn tot 1848.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)• Opsomming: Ten spyte van die hoë mobiliteit van die trekboer het 'n groepie boere tog teen die einde van die agtiende eeu in die huidige distrik Oudtshoorn gevestig geraak. Hieruit het 'n akkerboubedryf gespruit wat ... -
Van Jaarsveld, F.A., Van Rensburg, A.P.J. & Stals, W.A. 1980. Die Eerste Vryheidsoorlog: van verset en geweld tot skikking deur onderhandeling 1877 - 1884. [Boek resensie]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981) -
Saunders, C. & Phillips, H. 1980. Studies in the history of Cape Town, volume 2&3. [Book review]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)