Search
Now showing items 1-10 of 13
Urban, regional and natural history.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming:
Ten einde plaaslike geskiedenis te verklaar en nie bloot te beskryf nie, is dit nodig om ondersoek in te stel na die redes vir vestiging in enige streek. Dit bring mee dat streke as onderdele van 'n groter ...
Wie was die vroegste pioniers in sekere streke?
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming:
Die streekhistorikus ondervind soms probleme om vas te stel wie die vroegste pioniers in bepaalde streke was, en dikwels word verkeerde afleiding uit oorspronklike dokumente gemaak. Dat dit nie net 'n ...
Regional Historical Societies.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
Parys on the Vaal.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming:
Parys is in 1876 op die plaas Klipspruit aangelê. Die ontdekking
van goud op die Witwatersrand in 1886 het baie vir die
vooruitgang van die dorp beteken en in 1890 was dit een van die tien
grootste dorpe ...
Potchefstroom, waar kry jy daardie naam?
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming: 'n Ontleding van tersaaklike bronne dui daarop dat Potchefstroom nie in November 1838 nie (soos algemeen aanvaar word), maar op die vroegste ná 3 Desember 1838 aangelê is. Voorts dui die oudste bronne aan dat ...
West Street Durban 1977 (1)
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming:
Weststraat is die amptelike hoofstraat van Durban. Sommige geboutjies in hierdie straat is so ouwêrelds dat hulle net sowel in 'n middelslag-Karoodorp kon gestaan het. Daar is egter ook imposante geboue wat ...
Die eerste bewoners van kerkplein, Pretoria.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming:
Pretoria is aangelê om te voorsien in die Oorvaalse gemeenskap
se behoefte aan 'n plek waar Volksraadsvergaderings
en kerklike byeenkomste gehou kon word. Op 27 Julie 1857 is 'n
vergadering gehou waarop ...
Miller, Marcia M. 1975. How to collect and write local history. [Book review]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
Lombard, R.T.J. 1977. Handleiding vir genealogiese navorsing. [Boek resensie]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
Christopher, A.J. 1976. Southern Africa. Studies in historical geography series. [Book review]